id
stringlengths 1
5
| label
stringclasses 18
values | label_text
stringclasses 18
values | text
stringlengths 1
295
| lang
stringclasses 51
values |
---|---|---|---|---|
4118
|
news
|
news
|
teken my in vir opdaterings omtrent s a brekende nuus
|
af
|
4120
|
alarm
|
alarm
|
watter alarm tyd het jy gestel
|
af
|
4122
|
alarm
|
alarm
|
laat weet my die alarm se tyd
|
af
|
4123
|
takeaway
|
takeaway
|
watter asiatiese restaurante is in die omgewing van vredehoek soos nando's of roccomamas
|
af
|
4124
|
takeaway
|
takeaway
|
waar is die naaste plek om kos te bestel vir optel
|
af
|
4126
|
play
|
play
|
speel hierdie speellys
|
af
|
4128
|
alarm
|
alarm
|
het ek tans enige alarms wat gestel is
|
af
|
4133
|
weather
|
weather
|
hoeveel duim sneeu het kaapstad vandag gekry
|
af
|
4135
|
play
|
play
|
asseblief begin om my youtube playlist te speel
|
af
|
4139
|
weather
|
weather
|
moet ek 'n dik jas dra vandag
|
af
|
4140
|
weather
|
weather
|
wanneer gaan dit weer bo vyftig wees
|
af
|
4141
|
news
|
news
|
haai olly vertel vir my vandag se belangrikste nuus
|
af
|
4142
|
news
|
news
|
hay olly wat is in die wêreld nuus nou
|
af
|
4143
|
news
|
news
|
hey siri wat is wêreld nuus nou
|
af
|
4144
|
alarm
|
alarm
|
herinner my omtrent my alarms vandag
|
af
|
4146
|
alarm
|
alarm
|
laat weet my oor enige alarms gestel vir vandag
|
af
|
4147
|
music
|
music
|
maak seker my liedjies word altyd herhaal en altyd geskommel
|
af
|
4148
|
datetime
|
datetime
|
wys my wat die tyd is
|
af
|
4149
|
iot
|
iot
|
draai asseblief die ligte op in hierdie vertrek
|
af
|
4150
|
iot
|
iot
|
oorhoofse ligte aan asseblief
|
af
|
4151
|
datetime
|
datetime
|
wat is die dag vandag
|
af
|
4153
|
play
|
play
|
speel die liedjie kaptein
|
af
|
4157
|
general
|
general
|
hey olly het jy onlangs enige snaakse grappe gehoor
|
af
|
4158
|
general
|
general
|
hey siri het jy die afgelope tyd enige snaakse grappe gehoor
|
af
|
4159
|
general
|
general
|
hey olly laat my lag met 'n goeie grap
|
af
|
4160
|
takeaway
|
takeaway
|
kan jy vir my vandag 'n pizza bestel van dominoes
|
af
|
4162
|
takeaway
|
takeaway
|
ek het 'n pizza nodig wat is die naaste plek wat aflewer
|
af
|
4163
|
iot
|
iot
|
verander asseblief die stoep lig na blou
|
af
|
4164
|
iot
|
iot
|
kan jy die sitkamer ligte na pienk toe stel
|
af
|
4165
|
iot
|
iot
|
ek wil die badkamerligte op geel gestel hê
|
af
|
4167
|
audio
|
audio
|
verlaag volume na half
|
af
|
4169
|
weather
|
weather
|
kan jy asseblief kyk wat die weer in gauteng is
|
af
|
4170
|
iot
|
iot
|
begin koffiemasjien
|
af
|
4172
|
iot
|
iot
|
maak die sofa skoon met die stofsuier
|
af
|
4179
|
news
|
news
|
enige onlangse nuus oor noord korea
|
af
|
4180
|
datetime
|
datetime
|
wat is tien vm in oosterse tyd
|
af
|
4181
|
datetime
|
datetime
|
asseblief laat weet my hoe laat sewe n. m. is in c. a. t.
|
af
|
4182
|
datetime
|
datetime
|
watter tyd is dit nou in g. m. t.
|
af
|
4184
|
datetime
|
datetime
|
wat is die huidige tyd in johannesburg
|
af
|
4185
|
datetime
|
datetime
|
hey siri hoe laat is dit
|
af
|
4188
|
datetime
|
datetime
|
hay olly wats die tyd
|
af
|
4190
|
music
|
music
|
wie speel die oboe op hierdie stuk
|
af
|
4192
|
datetime
|
datetime
|
wat is die tyd in pretoria
|
af
|
4193
|
datetime
|
datetime
|
wat is die huidige tyd in kaapstad
|
af
|
4194
|
datetime
|
datetime
|
vertel my die tyd in boston
|
af
|
4195
|
play
|
play
|
speel last christmas van george michael
|
af
|
4196
|
play
|
play
|
speel die lys van my gunstelinge
|
af
|
4197
|
play
|
play
|
herhaal die volgende liedjie
|
af
|
4199
|
alarm
|
alarm
|
deaktiveer alle wekkers wat vir vandag gestel is
|
af
|
4200
|
alarm
|
alarm
|
sluimer al vandag se alarms permanent
|
af
|
4202
|
iot
|
iot
|
skakel my prop aan
|
af
|
4203
|
iot
|
iot
|
sit asseblief die wemo krag af
|
af
|
4204
|
weather
|
weather
|
gaan daar sneeu wees die week
|
af
|
4206
|
play
|
play
|
speel die mite van ruhan du toit
|
af
|
4207
|
weather
|
weather
|
moet ek 'n jas dra vandag
|
af
|
4208
|
weather
|
weather
|
moet ek sandale dra
|
af
|
4209
|
weather
|
weather
|
moet ek 'n sambreel saam met my vat vanaand
|
af
|
4210
|
weather
|
weather
|
het ek more 'n jas nodig wanneer ek werk toe gaan
|
af
|
4211
|
weather
|
weather
|
dink jy dis reg om kortbroeke te dra hierdie week
|
af
|
4213
|
datetime
|
datetime
|
verander berg standaard na stille oseaan
|
af
|
4214
|
datetime
|
datetime
|
verander my klok na sentrale tydsone van my huidige sone
|
af
|
4215
|
datetime
|
datetime
|
ek benodig die tydsone vir londen engeland in plaas van sentraal tydsone
|
af
|
4218
|
weather
|
weather
|
moet ek rubber skoene vandag dra
|
af
|
4219
|
weather
|
weather
|
het ek nou 'n jas nodig buite
|
af
|
4220
|
datetime
|
datetime
|
wat is die tyd nou
|
af
|
4221
|
datetime
|
datetime
|
kan ek weet wat die tyd is nou
|
af
|
4222
|
datetime
|
datetime
|
kyk asseblief die tyd
|
af
|
4223
|
takeaway
|
takeaway
|
waar is my domino's pizza
|
af
|
4225
|
takeaway
|
takeaway
|
hoe lank nog totdat my pizza hier sal wees
|
af
|
4226
|
play
|
play
|
speel my speellys van country musiek
|
af
|
4229
|
iot
|
iot
|
kan jy my slaapkamer lamp afsit
|
af
|
4230
|
iot
|
iot
|
ek moet die prop aan sit in my kantoor vir my rekenaar
|
af
|
4231
|
play
|
play
|
speel sleepyhead van passion pit
|
af
|
4234
|
play
|
play
|
speel my gunsteling liedjie van the parlotones
|
af
|
4235
|
datetime
|
datetime
|
hi wat is die tyd
|
af
|
4237
|
weather
|
weather
|
hoe is die weer nou
|
af
|
4238
|
audio
|
audio
|
gee my die volume stellings
|
af
|
4239
|
iot
|
iot
|
sit die robot stofsuier aan
|
af
|
4242
|
audio
|
audio
|
moet asseblief nie praat nie
|
af
|
4245
|
iot
|
iot
|
maak vir my asseblief 'n koffie met die koffiemasjien
|
af
|
4246
|
iot
|
iot
|
olly verander alle ligte na blou
|
af
|
4250
|
weather
|
weather
|
reën dit later vandag
|
af
|
4251
|
weather
|
weather
|
is dit te warm om vandag my wollerige trui te dra
|
af
|
4252
|
weather
|
weather
|
moet ek vandag 'n sambreel by my dra
|
af
|
4255
|
news
|
news
|
janneman vertel my die mees onlangse nuus van die s. a. u. k.
|
af
|
4256
|
news
|
news
|
lees vir my die mees op datum nuus op news twenty four
|
af
|
4257
|
datetime
|
datetime
|
vertel my asseblief die huidige datum
|
af
|
4259
|
news
|
news
|
wat het onlangs in die nuus gebeur
|
af
|
4260
|
audio
|
audio
|
draai volume op
|
af
|
4261
|
music
|
music
|
gebruik asseblief skommel
|
af
|
4262
|
play
|
play
|
speel herhalings asseblief
|
af
|
4263
|
general
|
general
|
het jy die afgelope tyd enige goeie grappies gehoor
|
af
|
4264
|
general
|
general
|
hoeveel grappe ken jy
|
af
|
4265
|
weather
|
weather
|
wat is vandag se weervoorspelling
|
af
|
4267
|
audio
|
audio
|
draai die volume van die musiek op
|
af
|
4269
|
music
|
music
|
herspeel hierdie liedjie ek hou regtig daarvan
|
af
|
4270
|
iot
|
iot
|
ek wil graag 'n koppie koffie he
|
af
|
4274
|
general
|
general
|
het jy 'n grap
|
af
|
4275
|
general
|
general
|
vertel my 'n grap asseblief
|
af
|
4276
|
iot
|
iot
|
sit asseblief die lamp af
|
af
|
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.